Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Kontrak " deur D.J. OPPERMAN
" Kontrak " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #81054] |
Fri, 25 July 2003 20:47 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
D.J. Opperman
Kontrak
U het die wêreld oopgeskiet
tot grot en gramadoela;
toe die blaar en riet,
U arbeiders, gestuur; wortels
wat nederig werk, die mier
wat stokkies dra
en beitelpunt van die rivier.
U droom met dinamiet
en laat aan arbeiders
die besonderhede en verdriet.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:17:42 UTC 2025
|